Eloff – Johnnie Blou

Eloff - Johnnie Blou Mp3 Download Free

Download Eloff – Johnnie Blou For Free Mp3, Mp4 and 320kbps On Mixloaded.com

Talented Artist & Song writer Eloff, comes back with a whooping track titled, “Johnnie Blou .

The song is perfect track that worth place on your music playlist, Download & Enjoy for Free.

You can stream and download songs only on Mixloaded.com Website like Eloff – Johnnie Blou, and don’t forget to tell us how you feel about the song on comment box below. We serve you better by presenting newly released song from your favorite artists.

Stream & Download Eloff – Johnnie Blou Mp3 Below

Download mp3

Watch Eloff - Johnnie Blou YouTube Video Below:

Eloff – Johnnie Blou Lyrics

Sy’s ‘n girl soos geen ander pa’s so ryk en haar ma’s ‘n stunner
Hulle het ‘n huis in Mosselbaai
Goue tan en spierwit tande lyf vuurwarm ek voel net vlamme
Lyk seker so van al die slaai

Ek jok’ie daai rokkie kry ek’ie uit my kop’ie maak die ander koppe hier binne draai
Geweet my vingers gaan brand albei voete op die rand so kom ons, ons gaan

Sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier

Volgende oggend word ek wakker babbelas en pyn en twee groot sakke
Wat potblou hang onder my oĂŤ
Wat van haar bring my terug keur op keur met die vooruitsig
En weet ‘n hartbreek lĂŞ nog voor

Ek gaan nie jok’ie in daai rokkie kon ek myself nie stop nie ek hou mos so van dinge wat byt
Geweet my vingers gaan brand maar ek is reeds op die rand hoe keer ‘n mens hierdie spyt?

Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier

Want sy is smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik

Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik

Smooth op my tong net soos ‘n Ricky Louw
Maar haar, kouer as die yskas vir my bier
Tien uit tien op my lippe soos ‘n Johnnie Blou
Maar Johnnie Blou is is te flippin’ duur, dit raak gevaarlik hier

If You have what you want; Check back with mixloaded for the latest updates anytime, please subscribe to our YOUTUBE CHANNEL and join us @WHATSAP & @FACEBOOK PAGE for more updates MP3 song download is also available for your Android and Apple (IPhone) supported.

[NOTE] DON’T MISS THE UPDATES OF NEWLY RELEASED SONGS ESPECIALLY ON THURSDAYS AND FRIDAYS
About mixloaded 5197 Articles
Hello, my name is Emeka Michael from Onitsha Anambra State, my goal here is to provide you with the best trending update here, and more, I think it will increase your online presence by providing you with the best trending articles on entertainment, news, sports, University, insurance billionaire, celebrity NETWORK, finance, etc. Connect with me 👎 Call or text @Whatsapp: +2347067594457 Email: [email protected]

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*


This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.